Dit is 'n baie kreatiewe manier om die leerders te kry om te praat en dink in Afrikaans as dit pret is en behels die hele klas. Dit is ook lekker as jy kan dit aanlyn doen en dit mooi maak. Ek dink dit slim is as die onderwyseres maak seker dat die leeders (ons) lees, praat, tik en dink in afrikaans vir hierdie opdrag. Jy moet dink aan stories of enigiets om te tik.
Dit was ook lekker om 5 korte opdrae te skryf en nie een of twee grote artikels skryf nie. Dit voel nie soos ‘n karwei nie as ons die ander mense “blogs” lees want dit interesant om te lees was en ook pretvol om te kommentaar was. Ek dink dit 'n mooi projek is veral tweede taal leerders.