Sunday, 26 May 2013

KUIER IN DIE KAAP SE KABELKAR

DIE KAAP SE KABELKAR

As iemand  in die Kaap kom kuier, hulle dat dit een van die beste dinge om te doen is in die kabelkar te ry tot bo Tafelberg.

Die Kaap het hulle deure vir die kabelkar die eerste keer in 1929 oopgemaak. Sedertdien is dit 'n groot sukses met besoekers. Dit maak nie saak nie of dit 'n sonsopkoms, sonsondergang of 'n mistige dag is, dit is altyd 'n genotvolle ervaring.

  • Die kabelkar neem jou na die piek van Tafelberg in onder 10 minute.
  • Geniet asemrowende 360​​-grade uitsig van die Kaapse Skiereiland tydens jou reis op en af die berg.
  • Sluit by 19 miljoen ander mense saam wat reeds hierdie spesiale Tafelberg reis ervaar.
Dit was 'n wonderlike ervaring toe ek gegaan het. Ek het by die restaurant wat bo-op die berg geleë is, vir 'n koppie koffie gegaan. Ek het opgemerk dat daar 'n vroeë-voël stappers ontbyt vir net R39 was, wat heerlik gesmaak het.
 
Dit was opwindend om so vry te voel wanneer so hoog bo almal in die wêreld is, soos Jack en die groot reuse-boontjierank.
Daar was 'n paar mense wat besluit het om van die berg af te abseil, wat ek beslis die volgende keer sal probeer.
Die Mooi Restaurant

 

5 comments:

  1. dit lyk so mooi! ons is baie gesoon om in hierdie asemrowende plek te bly.

    ReplyDelete
  2. Ek het baie van die kabel kar gehou toe ek daar gegaan het! Weet julle, dit is gratis om op dit te gaan asof dit jou verjaarsdag is? Lekker!

    ReplyDelete
  3. ek onthou my eerste keur toe ek gegaan het ek was 12 en ek het met my skool gegaan, dis waar vat michelle se dit is asemrovent! hou baie van jou prente, ek glimlag soos ek jou blog lees, dit vat my regtig trug!

    ReplyDelete
  4. Die restaurant lyk baie baie mooi miskien sal Chad ek daar gaan wanneer dit ons jaarfees is. :)

    ReplyDelete
  5. Dit blyk uit na 'n romantiese gebeurtenis om 'n spesiale persoon uit te neem. Ek wens iemand kan vir my uitneem vir ontbyt.

    ReplyDelete