Friday, 21 June 2013

MY REFLEKSIE

Hierdie opdrag was baie interesant en was 'n lekker ondervinding.  Ek het baie afrikaanse woorde geleer en kan onthou soos: ondervinding, onafhanklik en ook eenvoudige woorde soos rit.

Dit is 'n baie kreatiewe manier om die leerders te kry om te praat en dink in Afrikaans as dit pret is en behels die hele klas.  Dit is ook lekker as jy kan dit aanlyn doen en dit mooi maak.  Ek dink dit slim is as die onderwyseres maak seker dat die leeders (ons) lees, praat, tik en dink in afrikaans vir hierdie opdrag. Jy moet dink aan stories of enigiets om te tik.

Dit was ook lekker om 5 korte opdrae te skryf en nie een of twee grote artikels skryf nie. Dit voel nie soos ‘n karwei nie as ons die ander mense “blogs” lees want dit interesant om te lees was en ook pretvol om te kommentaar was. Ek dink dit 'n mooi projek is veral tweede taal leerders.





Sunday, 16 June 2013

Hoe om ‘n goeie plek te kies



Hoe om ‘n goeie plek te kies:



As jy in die Kaap kom kuier, en jy weet nie waar om te gaan of wat om te sien nie, is daar baie plekke waarheen jy kan gaan kyk. 



Jy kan die webwerf hieronder aankliek en dit sal vir jou verduidelik waar die top 20 plekke in die Kaap is om te gaan kuier:




Daar is tabs op die webwerf te kliek, wat vir jou ‘n keuse sal gee vir byvoorbeeld wil jy inkopies doen, restaurante besoek, kroe besoek, museums besoek ens. en dit sal dan vir jou alfabeties die plekke wys. Daar is miskien 200 keuses vir elke tab om te kies. Jy kan dan besluit wil jy die mees besoekte of die mees beveel plekke besoek.  As jy die regte plek kies, dan kan jy selfs kaartjies vir bootritte, feeste, konserte en wat nogal op die webwerf koop. 


Sunday, 9 June 2013

DIE OOP-TOP BUS RIT TOER



Aan die begin van die jaar, toe ek by CPUT aangesluit het, het ons op 'n oop-top bus rit tydens ons oriënterins week gegaan. Dit was 'n opwindende onderwinding want ek was nog nooit tevoore op 'n oop-top bus nie.  

Ons het vanaf Observatory gery en na Kirstenbosch toe gery.  Tydens ons rit het ons Rhodes Memorial gesien.  Dit het my laat dink aan my ouers daardie naweek daartoe vir ontbyt te neem. Die feit dat ek aan my ouers gedink het tydens die uitstappie, het ek besef dat hulle my grooste waarde is.

Ek het vir Michelle op hierdie busrit ontmoet. Ek hou van haar want ons het dieselfde waardes en beginsels as sy Christene is.  Ek het van daardie dat geweek ons sal vriende wees.  Hier is 'n foto wie Michelle het geneem.


Ons het by Houtbaai aangekom en na 'n handwerkmark toe gegaan.  Ek het 'n ring gekoop en 'n heerlike roomys geëet.  Ons het die laaste stuk van die toer by Kampsbaai gestop en daar op die strand gaan sit en gesels.  Dit was 'n pragtige warm dag.  Ek het geleer dat 'n mens goeie vriende kan maak en dat familie is belangrik vir my.