DIE AKWARIUM
Verleder jaar het ek na die opwindende akwarium toe gegaan. Toe ek binne gaan, sien ek soveel kleurvolle visse wat om 'n groot paling swem. Dit was ligte groen met tande en ek nognie so 'n groot paling gesien nie.
Daar was baie groot vistenke oral en vis wat so anders lyk as 'n "gewone" vis. Daar was goud geel en bloed rooi visse. My gunsteling tenk was die grooste een, die tenk het die hele kamer vol gestaan. Die glas was ten minste 10cm dik. Daar was klein stervisse aan die ander kant wat so oulik was. Die beste visse was die haaie, met groot tande en kwaai oë. Ek wil eendag met die haaie swem.
In 'n nuwe kamer was oulike paddas wanneer jy daar klaar is kyk na die diewyne. Om klein kinders besig te hou is daar a speelkamer. Gelukkig het ek nog nie die kamer nodig nie!
Toe ek buite kom, het ek baie vreedsaam gevoel. Daarna het ek heerlike calamarie vir middagete geëet, ironies!
Die prente is al persoonlike foto's.
Mooi fotos Ash! nou wil ek ook gaan! :)
ReplyDeleteEk hoe baie van jou fotos. Is jy nie bang vir haaie nie? :)
ReplyDeleteek hoe baie van die akwarium :) ek wil ook met die haaie een dag swem, dit is my gustelling dier :D
ReplyDeleteVat my saam! Volgende keer?!
ReplyDeleteHallo Ashley
ReplyDeleteEk is 'n onderwyseres en wil graag jou storie gebruik vir gebruik in my klaskamer. Wil net eers jou toestemming kry asb
Vriendelike groete.
Elmarie