Aan die begin van die jaar, toe ek by CPUT aangesluit het, het ons op 'n oop-top bus rit tydens ons oriënterins week gegaan. Dit was 'n opwindende onderwinding want ek was nog nooit tevoore op 'n oop-top bus nie.
Ons het vanaf Observatory gery en na Kirstenbosch toe gery. Tydens ons rit het ons Rhodes Memorial gesien. Dit het my laat dink aan my ouers daardie naweek daartoe vir ontbyt te neem. Die feit dat ek aan my ouers gedink het tydens die uitstappie, het ek besef dat hulle my grooste waarde is.
Ek het vir Michelle op hierdie busrit ontmoet. Ek hou van haar want ons het dieselfde waardes en beginsels as sy Christene is. Ek het van daardie dat geweek ons sal vriende wees. Hier is 'n foto wie Michelle het geneem.
Ons het by Houtbaai aangekom en na 'n handwerkmark toe gegaan. Ek het 'n ring gekoop en 'n heerlike roomys geëet. Ons het die laaste stuk van die toer by Kampsbaai gestop en daar op die strand gaan sit en gesels. Dit was 'n pragtige warm dag. Ek het geleer dat 'n mens goeie vriende kan maak en dat familie is belangrik vir my.
Ek lees lekker aan jou blog!
ReplyDeleteLet asb. op die volgende:
1. busrit - een woord
2. "oriënterins week" - oriënteringsweek
3."onderwinding" - ervaring
4."tevoore" - vantevore
5."vanaf Observatory gery en na Kirstenbosch toe gery." - van Observatory na Kirstenbosch toe gery.
6."Dit het my laat dink aan my ouers daardie naweek daartoe vir ontbyt te neem." - Dit het my die idee gegee om my ouers daardie naweek vir ontbyt daarnatoe te neem.
7."het ek besef" - het my laat besef
8."as sy Christene is" - omdat sy ook 'n Christen is
9."dat geweek" - dag geweet
10."wie Michelle het geneem" - wat Michelle geneem het.
11."en dat familie is belangrik vir my." - vir my belangrik is.
baie mooi foto
ReplyDeleteRoomys is die beste medisyne vir 'n warme dag.
ReplyDelete