Sunday, 16 June 2013

Hoe om ‘n goeie plek te kies



Hoe om ‘n goeie plek te kies:



As jy in die Kaap kom kuier, en jy weet nie waar om te gaan of wat om te sien nie, is daar baie plekke waarheen jy kan gaan kyk. 



Jy kan die webwerf hieronder aankliek en dit sal vir jou verduidelik waar die top 20 plekke in die Kaap is om te gaan kuier:




Daar is tabs op die webwerf te kliek, wat vir jou ‘n keuse sal gee vir byvoorbeeld wil jy inkopies doen, restaurante besoek, kroe besoek, museums besoek ens. en dit sal dan vir jou alfabeties die plekke wys. Daar is miskien 200 keuses vir elke tab om te kies. Jy kan dan besluit wil jy die mees besoekte of die mees beveel plekke besoek.  As jy die regte plek kies, dan kan jy selfs kaartjies vir bootritte, feeste, konserte en wat nogal op die webwerf koop. 


4 comments:

  1. Dit is biae behulpsaam. Dankie :)

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam met Michelle!

    ReplyDelete
  3. Was jy al by "Canal Walk" in die Kaap? Daar is baie-baie winkels.

    ReplyDelete
  4. Ek sal definitief die werf raadpleeg wanneer ek weer 'n daguitstappie beplan!

    Let asb. op die volgende:

    1. "plekke waarheen jy kan gaan kyk." - plekke waarna jy kan gaan kyk
    2. "Jy kan die webwerf hieronder aankliek " - Jy kan op die webwerf hieronder kliek...
    3. "tabs" - as jy nie die Afrikaanse woord kan vind nie, gebruik " "
    4. "kroe" - kroeë
    5."Daar is miskien 200 keuses vir elke tab om te kies." - Elke "tab" het ongeveer 200 opsies om van te kies.
    6."Jy kan dan besluit wil jy die mees besoekte of die mees beveel plekke besoek." - Jy kan dan besluit of jy die gewildste plekke of die plekke wat hoogs aanbeveel word, wil besoek.
    7."dan kan jy selfs kaartjies vir bootritte, feeste, konserte en wat nogal op die webwerf koop." - kan jy selfs kaartjies vir bootritte, feeste, konserte; eintlik enigiets, op die webwerf koop.

    ReplyDelete